A A A A A
1 Samuel 18
12
Saul het bang geword vir Dawid omdat die Here by Dawid was, maar vir hom verlaat het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Saul het bang geword vir Dawid, want die Here was by Dawid en Hy was nie meer by Saul nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Saul het toe bang geword vir Dawid. Die Here het vir Dawid gehelp, maar die Here was nie meer by Saul nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Saul het bang geword vir Dawid omdat die Here by hom was, maar die Here het vir Saul verlaat.
Afrikaanse Bybel 1983

12
En Saul was bevrees vir Dawid, omdat die HERE met hom was en van Saul gewyk het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953