20 |
Gevolglik, wanneer die Israeliete hulle ploegskare, skoffelpikke, byle of ander gereedskap moes skerp maak, moes hulle dit na die Filistyne toe neem om skerp gemaak te word. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
20 |
Al die Israeliete moes na die Filistyne toe gaan om hulle ploeg-ysters en pikke en byle te laat skerpmaak. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
20 |
Die Israeliete moes maar elke keer na die Filistyne toe gaan om hulle ploegskare, pikke, byle of sekels te laat regmaak. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
20 |
Daarom moes elke Israeliet na die Filistyne toe gaan om sy ploegskaar of skoffelpik of byl of ander gereedskap te laat slyp. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
20 |
Daarom moes al die Israeliete na die Filistyne afgaan om elkeen sy kluitbreker of sy pik of sy byl of sy ploegskaar skerp te maak -- |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|