16 |
Saul en sy seun Jonatan met die manskappe by hulle was in Gibea, in Benjamin. Die Filistyne se kamp was nog steeds by Mikmas. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Hy en sy seun Jonatan en die manne by hulle het in Gibea in die land Benjamin gebly. Die Filistyne se tente was in Mikmas. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
Saul en sy seun Jonatan en die manskappe het in Gibea in Benjamin gebly. Die Filistyne se kamp was nog in Mikmas. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
En terwyl Saul en sy seun Jonatan en die manskappe by hulle in Gibea in Benjamin was, was die Filistynse kamp nog steeds by Mikmas. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
Terwyl Saul en sy seun Jonatan en die manskappe wat by hulle aanwesig was, in Geba in Benjamin bly en die Filistyne by Migmas laer opslaan, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|