25 |
Maar as julle voortgaan om te sondig, sal julle en julle koning uitgewis word.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
25 |
Maar as julle aanhou om verkeerde dinge te doen, dan sal die Here julle én julle koning wegvee.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
25 |
Maar as julle aanhou verkeerde dinge doen, is dit klaarpraat met julle én julle koning.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
25 |
Maar as julle opsetlik verkeerd doen, sal julle sowel as julle koning uitgewis word.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
25 |
Maar as julle ooit verkeerd handel, sal julle self sowel as julle koning omkom. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|