A A A A A
1 Samuel 10
20
Samuel het toe die stamleiers nadergeroep voor die Here en die stam van Benjamin is aangewys.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Samuel het toe al die stamme van Israel laat nader kom, en die Here het die Benjamin-stam gekies.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Toe Samuel al die stamhoofde van Israel by die altaar laat staan, is die stam van Benjamin geloot.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Samuel het al die stamme van Israel laat nader kom, en die stam Benjamin is aangewys.
Afrikaanse Bybel 1983

20
Toe Samuel dan al die stamme van Israel laat nader kom het, is die stam van Benjamin aangewys;
Afrikaanse Bybel 1933/1953