12 |
Iemand uit die omgewing het gevra: “Waarvandaan kom hulle nou eintlik?” Daarom het dit ’n spreekwoord geword: “Is Saul ook onder die profete?” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
Iemand wat daar was, het ook nog gevra: “Van watter familie kom die profete?” Daarom sê die mense vandag nog: “Is Saul ook by die profete?” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
Iemand daar naby merk toe op: “En wie is nogal hulle leier?” Dit is waar die spreekwoord vandaan kom wat sê: “Hoort Saul dan by die profete?” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
En iemand uit die omgewing het bygevoeg: “En waarvandaan kom hulle nogal?” Daarom het dit 'n spreekwoord geword: Is Saul ook onder die profete? |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
En 'n man daarvandaan het geantwoord en gesê: Wie is tog hulle vader? Daarom het dit 'n spreekwoord geword: Is Saul ook onder die profete? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|