A A A A A
Regters 6
37
Ek sal vannag ’n stuk wol op die dorsvloer los. As daar dou op die wol kom, maar die grond rondom bly droog, sal ek weet dat U my wil gebruik om die Israeliete te bevry.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

37
Ek sal 'n skaap se wol oopgooi op die dorsvloer. As daar net op die wol dou is en die grond is droog, dan sal ek weet U wil my gebruik om die Israeliete te red, soos U gesê het.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

37
***
Afrikaanse Bybel DB 2006

37
***
Afrikaanse Bybel 1983

37
ek sal die wolvlies op die dorsvloer neerlê: as daar net op die vlies dou is, terwyl die grond oral droog is, dan sal ek weet dat U deur my hand Israel wil verlos soos U gespreek het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953