A A A A A
Regters 6
34
Die Gees van die Here het oor Gideon gekom. Hy het op die ramshoring die oproep vir oorlog geblaas en die Abiësriete opgeroep om hom te volg.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

34
Toe het die Gees van die Here in Gideon gekom. Hy het die ramshoring geblaas en die familie Abiëser geroep om saam met hom te kom en hom te help.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

34
Die Gees van die Here het oor Gideon gekom. Hy het die trompet laat blaas om die Abiësriete vir die oorlog op te roep.
Afrikaanse Bybel DB 2006

34
Die Gees van die Here het vir Gideon in besit geneem, en hy het die ramshoring geblaas en die Abiësriete opgeroep om hom te volg.
Afrikaanse Bybel 1983

34
En die Gees van die HERE het G¡deon vervul; en hy het op die ramshoring geblaas, en die Abiësriete is agter hom aan opgeroep.
Afrikaanse Bybel 1933/1953