3 |
Sodra hulle iets geplant het, het die Midianiete, Amalekiete en die ander mense uit die ooste op hulle toegesak en hulle aangeval. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
Hulle het dit gedoen omdat die Midianiete en die Amalekiete en die Oosmense elke maal gekom het wanneer die Israeliete klaar hulle koring gesaai het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Elke keer as die Israeliete hulle oeste geplant het, het die Midianiete en die Amalekiete en van die ander mense uit die ooste hulle land binnegeval. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
Wanneer die Israeliete iets gesaai het, het die Midianiete teen hulle opgetrek saam met die Amalekiete en ander mense uit die ooste. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
Want as Israel gesaai het, dan trek die Midianiete en Amalekiete en die kinders van die Ooste uit, en trek teen hulle op: |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|