A A A A A
Regters 6
24
Gideon het net daar ’n altaar vir die Here gebou. Hy het dit genoem “Die Here is Vrede”. Die altaar is nog al die tyd daar in Ofra van die Abiësriete.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Gideon het daar 'n altaar gebou vir die Here. Hy het die altaar genoem: “Die Here het gesê ek moenie bekommerd wees nie.” Daardie altaar is nog in Ofra, die familie Abiëser woon daar.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Gideon het daar op die plek vir die Here ’n altaar gebou. Hy het dit genoem: “Die Here gee vrede.” Die altaar staan nou nog daar in Ofra in die gebied van die Abiësriete.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
Gideon het net daar 'n altaar vir die Here gebou en dit genoem: “Die Here gee rus!” Die altaar staan vandag nog in Ofra van die Abiësriete.
Afrikaanse Bybel 1983

24
Toe bou G¡deon daar 'n altaar vir die HERE en noem dit: Die HERE is vrede! Dit staan vandag nog daar by Ofra van die Abiësriete.
Afrikaanse Bybel 1933/1953