A A A A A
Regters 6
23
“Dit is alles in orde,” het die Here vir Gideon gesê. “Moenie bang wees nie! Jy sal nie sterf nie!”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
Maar die Here het vir hom gesê: “Moenie bekommerd wees nie, moenie bang wees nie, jy sal nie sterf nie.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
Toe sê die Here vir Gideon: “Toemaar, moenie bang wees nie, jy sal niks oorkom nie.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
Toe sê die Here vir Gideon: “Wees gerus! Moenie bang wees nie! Jy sal nie sterf nie!”
Afrikaanse Bybel 1983

23
Maar die HERE sê vir hom: Vrede vir jou! Vrees nie! Jy sal nie sterwe nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953