18 |
Moet asseblief nie van hier af weggaan voordat ek na U teruggekom het om my offer hier voor U te kom neersit nie.” Die Here sê toe: “Ek sal hier vir jou wag tot jy terug is.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
18 |
Asseblief, moenie hier weggaan nie, ek wil eers na U toe kom en my present bring en voor U neersit.” Die Here het gesê: “Ek sal wag totdat jy kom.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
18 |
Moet asseblief nie van hier af weggaan voordat ek terug is en vir U ’n offer kon bring nie.” “Ek sal wag tot jy terugkom,” het die Here geantwoord. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
18 |
Moenie hiervandaan af padgee nie dat ek tog net gou 'n offer voor U kan kom neersit.” Toe sê die Here: “Ek sal wag tot jy terug is.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
18 |
Verwyder U tog nie hiervandaan voordat ek by U kom en my gawe uitbring en voor U neersit nie. Hy sê toe: Ek sal bly totdat jy terugkom. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|