A A A A A
Regters 6
17
Gideon het vir Hom gesê: “As ek U nog net een ding kan vra: Gee tog vir my ’n teken waardeur ek seker kan wees dat dit U is, Here, wat met my praat!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Toe sê Gideon vir Hom: “As U goed wil wees vir my, doen dan vir my 'n wonderwerk wat wys dat U met my gepraat het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Toe sê Gideon: “Mag ek U ’n guns vra: doen asseblief vir my ’n wonderwerk dat ek seker kan wees dat U wel die Here is wat nou met my praat.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Gideon het vir Hom gesê: “As U so vriendelik wil wees, doen tog vir my 'n wonder dat ek seker kan wees dit is U, Here, wat met my praat!
Afrikaanse Bybel 1983

17
En hy antwoord Hom: As ek dan guns in u oë gevind het, doen vir my 'n teken, dat U dit is wat met my spreek.
Afrikaanse Bybel 1933/1953