A A A A A
Regters 3
6
Die Israeliete het met hulle begin ondertrou en hulle gode aanbid.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Die Israeliete het getrou met vroue en mans van daardie mense, en die Israeliete het daardie mense se gode gedien.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Later het daar ondertrouery tussen die Israeliete en hierdie nasies plaasgevind. Toe het die Israeliete hierdie nasies se gode begin dien.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Die Israeliete het met die dogters van hierdie nasies getrou en hulle dogters met hierdie nasies se seuns laat trou. Die Israeliete het hierdie nasies se gode gedien.
Afrikaanse Bybel 1983

6
en hul dogters vir hulle as vroue geneem en hulle eie dogters aan hul seuns gegee en hul gode gedien.
Afrikaanse Bybel 1933/1953