A A A A A
Regters 3
4
Die Here het hulle almal daar laat bly om deur hulle agter te kom of die Israeliete bereid is om te luister na die gebooie van die Here wat Hy deur Moses vir hulle voorouers gegee het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Die Here wou die Israeliete toets. Hy wou sien of hulle gehoorsaam sal wees aan sy gebooie. Hy het voorheen vir Moses gestuur om die gebooie vir hulle voorvaders te gee.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Hulle is met rus gelaat om te sien of die Israeliete die Here se bevele wat Hy deur Moses aan hulle voorouers gegee het, sou gehoorsaam.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Hulle is met rus gelaat om Israel met hulle te toets, om te sien of die Israeliete gehoorsaam sou wees aan die gebooie van die Here, die gebooie wat Hy hulle voorvaders deur Moses beveel het.
Afrikaanse Bybel 1983

4
Hulle was dan daar om deur hulle Israel op die proef te stel; om te weet of hulle na die gebooie van die HERE wat Hy hulle vaders deur Moses beveel het, sou luister.
Afrikaanse Bybel 1933/1953