A A A A A
Regters 3
30
Moab is daardie dag aan Israel onderwerp. Daar was 80 jaar lank vrede in die land.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

30
Die Israeliete was van daardie dag af 'n sterker volk as die Moabiete. Daar was 80 jaar lank vrede in die land.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

30
Israel het Moab daardie dag onderwerp. Daarna was daar 80 jaar lank vrede in die land.
Afrikaanse Bybel DB 2006

30
Moab is daardie dag deur Israel onderwerp, en daar was tagtig jaar lank vrede in die land.
Afrikaanse Bybel 1983

30
So moes Moab dan die dag buig onder die hand van Israel; en die land het tagtig jaar lank gerus.
Afrikaanse Bybel 1933/1953