A A A A A
Regters 3
2
Hy wou die geslag Israeliete wat nog geen ervaring van oorlog gehad het nie, leer hoe om oorlog te maak.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
***
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Op hierdie manier wou die Here die Israeliete wat niks van oorlog geweet het nie, leer hoe om te veg.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Die Here wou hierdie Israeliete leer hoe om oorlog te maak, hulle wat dit nie voorheen ondervind het nie. Die volgende nasies is met rus gelaat:
Afrikaanse Bybel 1983

2
net dat die geslagte van die kinders van Israel dit kan weet -- om hulle te leer oorlog voer, ten minste die wat daar vroeër nie van geweet het nie:
Afrikaanse Bybel 1933/1953