A A A A A
Regters 3
14
Die Israeliete was agtien jaar lank onderdane van Eglon, die Moabitiese koning.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
Die Israeliete het koning Eglon van Moab 18 jaar lank gedien.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
Die Israeliete was toe agtien jaar lank die onderdane van koning Eglon van Moab.
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
Die Israeliete was agtien jaar lank die onderdane van koning Eglon van Moab.
Afrikaanse Bybel 1983

14
En die kinders van Israel het Eglon, die koning van Moab, agttien jaar lank gedien.
Afrikaanse Bybel 1933/1953