4 |
Hulle het die volgende môre vroeg opgestaan en daar ’n altaar gebou waarop hulle brandoffers en maaltydoffers gebring het. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
4 |
Die volgende dag het hulle vroeg opgestaan en hulle het daar 'n altaar gebou en brand-offers en ete-offers gebring. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
4 |
Vroeg die volgende oggend het die volk ’n altaar gebou waarop hulle brandoffers en vredesoffers geoffer het. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
4 |
Die volgende môre het die volk vroeg opgestaan en net daar 'n altaar gebou en brandoffers en maaltydoffers geoffer. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
4 |
Daarop het die manskappe die volgende dag vroeg klaargemaak en daar 'n altaar gebou en brandoffers en dankoffers gebring. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|