20 |
Hulle het vir die Benjaminiete wat nog nie vroue gekry het nie, laat weet: “Gaan kruip weg in die wingerde. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
20 |
Die leiers het vir die Benjamin-mense gesê: “Julle moet in die wingerde gaan lê en wag, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
20 |
Die leiers sê toe vir die Benjaminiete: “Gaan kruip in die wingerde weg |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
20 |
Die leiers het vir die Benjaminiete gesê: “Gaan kruip weg in die wingerde |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
20 |
En hulle het die kinders van Benjamin bevel gegee en gesê: Gaan en lê en loer in die wingerde. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|