17 |
Hulle het gesê: “Daar moet tog erfgename wees vir die Benjaminiete wat oorleef het. ’n Stam kan mos nie net so uit Israel verdwyn nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
17 |
Hulle het gesê: “Die mense van Benjamin moet kinders kry, want daar mag nie 'n stam uit die volk Israel verdwyn nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
17 |
Israel mag nie een van sy stamme verloor nie. Ons moet ’n manier kry om die stam van Benjamin te laat voortbestaan. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
17 |
Hulle het verder gesê: “Daar moet erfgename kom vir dié uit Benjamin wat oorgebly het. Daar mag nie 'n stam uit Israel verdwyn nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
17 |
Verder sê hulle: Die besitting van die wat oorgebly het, behoort aan Benjamin, sodat geen stam uit Israel mag uitgedelg word nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|