16 |
Toe vra die leiers van die vergadering: “Waar kan ons nog vroue kry vir die ander Benjaminiete? Die vroue van Benjamin is almal uitgewis.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Die leiers van die volksvergadering het vir mekaar gevra: “Wat kan ons doen sodat die Benjamin-mense wat oorgebly het, ook vroue kan kry? Want in die Benjamin-stam is daar nie vroue wat nog lewe nie.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
Toe vra die leiers van Israel: “Waar gaan ons nog vroue vir die mans van Benjamin kry? Hulle eie vroue is almal doodgemaak. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
Toe vra die leiers van die gemeente: “Wat kan ons doen om vrouens te kry vir die ander Benjaminiete? Die vrouens uit Benjamin is almal om die lewe gebring.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
Toe sê die oudstes van die vergadering: Wat kan ons doen vir die wat oorgebly het, wat vroue aanbetref? Want die vroue was uit Benjamin verdelg. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|