A A A A A
Regters 21
15
Die volk het Benjamin jammer gekry omdat die Here hierdie oop kol tussen die stamme van Israel gelaat het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
en die Israeliete was jammer oor die Benjamin-stam, want die Here het een stam weggevat uit die volk Israel.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Die volk het vir Benjamin jammer gekry, want die Here het die eenheid onder die stamme van Israel verbreek.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Die volk het vir Benjamin jammer gekry, want die Here het 'n stuk uit die stamme van Israel uitgeskeur.
Afrikaanse Bybel 1983

15
En die volk het Benjamin jammer gekry, omdat die HERE 'n skeuring gemaak het onder die stamme van Israel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953