3 |
Simson sê toe vir hulle: “Ek is hierdie keer onskuldig vir wat ek nou met die Filistyne gaan aanvang.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
Simson het gesê: “Ek sal die Filistyne laat swaarkry oor hierdie ding, en dit sal nie my skuld wees nie.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Toe sê Simson: “Hierdie keer kan ek regtig nie verantwoordelik gehou word vir wat ek aan die Filistyne gaan doen nie.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
Maar Simson sê vir hulle: “Hierdie keer het ek die Filistyne niks verkeerds aangedoen nie. Ek gaan 'n ramp oor hulle bring.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
Maar Simson het vir hulle gesê: Hierdie keer is ek onskuldig teenoor die Filistyne as ek hulle kwaad aandoen. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|