A A A A A
Regters 15
15
Hy het die vars kakebeen van ’n donkie van die grond af opgeraap en daarmee het hy 1 000 Filistyne doodgeslaan.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Simson het die kakebeen van 'n donkie gesien en hy het dit gegryp. Die kakebeen was nog nie droog nie, want die donkie was nog nie lank dood nie. Simson het 1 000 Filistyne met die kakebeen doodgeslaan.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Simson het die kakebeen van ’n donkie wat daar gelê het, opgetel en 1 000 Filistyne daarmee doodgeslaan.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Toe kry Simson die vars kakebeen van 'n donkie in die hande en hy vat dit vas en slaan 'n duisend Filistyne daarmee dood.
Afrikaanse Bybel 1983

15
En hy het 'n vars eselskakebeen gevind en sy hand uitgesteek en dit geneem en daar duisend man mee verslaan.
Afrikaanse Bybel 1933/1953