A A A A A
Regters 14
20
Simson se strooijonker het toe met die vrou getrou.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Simson se vrou het toe getrou met een van die mans wat op die fees saam met Simson was.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Die vrou het toe getrou met die man wat Simson se strooijonker was.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Simson se vrou is toe aan die vriend gegee wat sy strooijonker was.
Afrikaanse Bybel 1983

20
En sy vriend wat as sy bruidsjonker gedien het, het die vrou van Simson gekry.
Afrikaanse Bybel 1933/1953