A A A A A
Regters 14
13
As julle dit nie kan oplos nie, gee julle vir my 30 hemde en 30 stelle klere.” Hulle stem toe in: “Goed, laat ons jou raaisel hoor.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Maar as julle nie vir my die antwoord kan sê nie, dan moet julle elkeen vir my 'n onderkleed en 'n mooi oorkleed gee.” Die mans het vir Simson gesê: “Goed, vra vir ons die raaisel. Ons wil dit hoor.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Maar as julle dit nie kan doen nie, moet julle vir my 30 linnehemde en 30 stelle klere gee.” “Reg so,” het hulle gesê, “kom ons hoor wat is jou raaisel!”
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
maar as julle dit nie kan doen nie, moet julle vir my dertig linnehemde en dertig stelle klere gee.” Hulle het hom geantwoord: “Gee jou raaisel! Ons wil dit hoor!”
Afrikaanse Bybel 1983

13
maar as julle dit vir my nie kan uitlê nie, dan moet julle my dertig hemde en dertig stel klere gee. Toe sê hulle vir hom: Gee maar jou raaisel op, dat ons dit hoor.
Afrikaanse Bybel 1933/1953