A A A A A
Regters 14
10
Sy pa is na die vrou se huis toe om reëlings te tref. Soos dit destyds die gewoonte was onder die jong mans, het Simson ’n onthaal gehou.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
Hulle het by die vrou se familie aangekom, en Simson het daar 'n fees gehou. Jongmanne wat trou, het altyd so 'n fees gehou.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Simson is toe van daar af na die vrou se huis toe, waar hy ’n groot bruilofsfees gehou het volgens die gebruik van die jongmans van daardie tyd.
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
Toe sy pa-hulle by die vrou aankom, het Simson daar 'n feesmaal gehou: dit was 'n gewoonte onder die jongmanne.
Afrikaanse Bybel 1983

10
Daarop gaan sy vader na die vrou toe af, en Simson het daar 'n maaltyd berei; want so het die jongmanne gewoonlik gedoen.
Afrikaanse Bybel 1933/1953