A A A A A
Regters 13
25
Die Gees van die Here het in Magane-Dan, tussen Sora en Estaol, in hom begin werk.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Die Gees van die Here het in Simson begin werk toe hy in Magane-Dan was, tussen Sora en Estaol.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Die Gees van die Here het in hom begin werk in die omgewing van Magane-Dan, tussen Sora en Estaol.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
die Gees van die Here het hom in Magane-Dan, tussen Sora en Estaol, begin lei.
Afrikaanse Bybel 1983

25
En die Gees van die HERE het hom begin drywe in die laer van Dan tussen Sorea en Est ol.
Afrikaanse Bybel 1933/1953