A A A A A
Regters 13
24
Die vrou het ’n seun in die wêreld gebring. Sy het hom Simson genoem. Die seun het grootgeword en die Here het hom geseën.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Die vrou het 'n seun gekry en sy het hom Simson genoem. Hy het grootgeword en die Here het hom geseën.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Toe haar seun gebore is, het sy hom Simson genoem. Die kind het ouer geword en die Here het hom geseën.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
Die vrou het 'n seun in die wêreld gebring en sy het hom Simson genoem. Die kind het groot geword en die Here het hom geseën:
Afrikaanse Bybel 1983

24
En die vrou het 'n seun gebaar en hom Simson genoem; en die kind het groot geword, en die HERE het hom geseën.
Afrikaanse Bybel 1933/1953