A A A A A
Regters 13
22
Toe sê Manoag vir sy vrou: “Ons gaan sekerlik nie bly leef nie. Ons het dan vir God gesien.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
Daarom het Manoag vir sy vrou gesê: “Ons sal sterf, dit is seker, want ons het God gesien.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
Toe sê Manoag vir sy vrou: “Nou sal ons sekerlik doodgaan, want ons het God gesien!”
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
Toe sê Manoag vir sy vrou: “Ons gaan beslis sterf, want ons het God gesien,”
Afrikaanse Bybel 1983

22
En Manoag sê vir sy vrou: Ons sal sekerlik sterwe, omdat ons God gesien het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953