A A A A A
Regters 13
19
Manoag het toe ’n bokkie gereed gekry en dit saam met ’n graanoffer op ’n klip vir die Here geoffer. Terwyl Manoag en sy vrou so staan en kyk, het iets wonderliks gebeur.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Manoag het die bokkie en 'n koring-offer geneem en hy het dit op die rots neergesit. Dit was 'n offer vir die Here. En toe het die Here 'n wonderwerk laat gebeur. Manoag en sy vrou het dit gesien.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Manoag het toe ’n bokkie saam met ’n bietjie graan as ’n offer op ’n klip neergesit. Toe doen die Here ’n wonder voor hulle oë.
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
Toe vat Manoag die bokkie, en hy sit dit saam met 'n graanoffer op 'n klip as offer vir die Here. Terwyl Manoag en sy vrou staan en kyk, het die Here 'n wonder laat gebeur.
Afrikaanse Bybel 1983

19
Toe neem Manoag die bokkie en die spysoffer en offer dit op die rots aan die HERE terwyl Hy wonderbaarlik handel voor die oë van Manoag en sy vrou:
Afrikaanse Bybel 1933/1953