A A A A A
Regters 13
18
Hy het vir Manoag geantwoord: “Hoekom wil jy weet wie Ek is? Dit is te groot vir jou.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Toe sê die Engel van die Here vir hom: “Hoekom vra jy wat my Naam is? Jy sal nie my Naam verstaan nie.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
“Hoekom vra jy my Naam?” het die Boodskapper van die Here gevra. “In elk geval, al sê ek dit ook vir jou, sal jy dit nie verstaan nie.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Hy het vir Manoag geantwoord: “Waarom vra jy my Naam? Dit is te wonderlik om uit te spreek.”
Afrikaanse Bybel 1983

18
En die Engel van die HERE sê vir hom: Waarom vra jy dan na my naam terwyl hy wonderbaar is?
Afrikaanse Bybel 1933/1953