A A A A A
Regters 13
15
Toe sê Manoag vir die Engel van die Here: “Wag ’n bietjie hier. Ek wil vir jou ’n bokkie gaan gaarmaak om te eet.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Manoag sê toe vir die Engel van die Here: “Jy moet asseblief by ons bly, net 'n kort tydjie. Ons wil vir jou 'n bokkie gereedmaak om te eet.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Manoag sê toe vir die Boodskapper van die Here: “Bly nog so ’n rukkie hier, dan maak ons vir jou ’n bokkie gaar.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Toe sê Manoag vir die Engel van die Here: “Wag tog 'n rukkie, dan maak ons vir u 'n bokkie gaar.”
Afrikaanse Bybel 1983

15
Manoag sê aan die Engel van die HERE: Laat ons U tog ophou, dat ons 'n bokkie vir U kan berei.
Afrikaanse Bybel 1933/1953