13 |
Die Engel van die Here het vir Manoag geantwoord: “Sorg dat jou vrou alles doen wat Ek vir haar gesê het. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
Die Engel van die Here het vir Manoag gesê: “Jou vrou moet oppas en sy moet alles doen wat Ek vir haar gesê het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Die Boodskapper van die Here het vir Manoag geantwoord: “Jou vrou moet seker maak dat sy alles doen wat Ek vir haar gesê het om te doen. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
Die Engel van die Here het vir Manoag geantwoord: “Jou vrou moet alles doen wat Ek vir haar gesê het. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
Toe sê die Engel van die HERE aan Manoag: Vir alles wat Ek aan die vrou gesê het, moet sy haar in ag neem. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|