A A A A A
Regters 13
12
Manoag het vir hom gevra: “Wanneer jou belofte waar word, hoe moet die kind lewe en wat moet hy doen?”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Toe vra Manoag: “Wanneer die seun gebore word, hoe moet hy lewe en wat moet hy doen?”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Manoag vra toe vir hom: “As jou belofte waar word, hoe moet die kind optree?”
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Manoag het vir hom gevra: “Wanneer u belofte waar word, hoe moet die kind hom dan gedra en wat moet hy doen?”
Afrikaanse Bybel 1983

12
Daarop vra Manoag: As u woorde nou uitkom, wat moet die leefwyse en die werk van die seun wees?
Afrikaanse Bybel 1933/1953