8 |
Ná hom het Ibsan uit Betlehem as leier van die Israeliete opgetree. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
8 |
Ná Jefta was Ibsan die leier van die Israeliete. Hy was 'n man van die stad Betlehem. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
8 |
Na Jefta het Ibsan uit Betlehem die leier van Israel geword. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
8 |
Na Jefta was Ibsan uit Betlehem die leier van die Israeliete. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
8 |
En nhom het Ebsan, uit Betlehem, Israel gerig. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|