A A A A A
Regters 12
15
Abdon, die seun van Hillel uit Piraton, het gesterf. Hulle het hom in Piraton in die Efraimgebied by die Amalekheuwels begrawe.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Hy het gesterf, en sy mense het hom begrawe in die stad Piraton in die land Efraim, op die Amalekiete-berg.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Na sy dood is hy in Piraton op die berge van Amalek in die gebied van Efraim begrawe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Abdon seun van Hillel uit Piraton het gesterf, en hy is begrawe in Piraton op Amalekberg in die Efraimgebied.
Afrikaanse Bybel 1983

15
En Abdon, die seun van Hillel, die Pireatoniet, het gesterwe en is begrawe in P¡reaton, in die land Efraim, op die gebergte van die Amalekiete.
Afrikaanse Bybel 1933/1953