A A A A A
Regters 12
13
Ná hom het Abdon, die seun van Hillel uit Piraton, leier van Israel geword.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Ná Elon was Abdon seun van Hillel die leier van die Israeliete. Hy was 'n man van die stad Piraton.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Na hom het Hillel se seun Abdon Israel se leier geword. Hy was afkomstig uit Piraton.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
Na hom was Abdon seun van Hillel uit Piraton leier van Israel.
Afrikaanse Bybel 1983

13
En nhom het Abdon, die seun van Hillel, die Pireatoniet, Israel gerig.
Afrikaanse Bybel 1933/1953