A A A A A
Regters 12
12
Toe Elon uit Sebulon sterf, is hy begrawe in Ajalon in die Sebulongebied.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Elon het gesterf, en sy mense het hom begrawe in die stad Ajalon in die land Sebulon.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Na sy dood is Elon in Ajalon in die gebied van Sebulon begrawe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Elon uit Sebulon het gesterf, en hy is begrawe in Ajalon in die Sebulongebied.
Afrikaanse Bybel 1983

12
En Elon, die Sebuloniet, het gesterwe en is begrawe in Ajalon, in die land S,bulon.
Afrikaanse Bybel 1933/1953