A A A A A
Regters 10
7
Toe het die Here woedend geword vir die Israeliete. Hy het hulle aan die Filistyne en die Ammoniete uitgelewer.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Die Here het toe kwaad geword vir die Israeliete. Hy het die Filistyne en die Ammoniete gestuur om die Israeliete te oorwin.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Die Here het kwaad geword vir die Israeliete en hulle oorgegee in die mag van die Filistyne en die Ammoniete.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Toe het die Here kwaad geword vir die Israeliete en Hy het hulle oorgegee in die mag van die Filistyne en die Ammoniete.
Afrikaanse Bybel 1983

7
Daarom het die toorn van die HERE ontvlam teen Israel, en Hy het hulle verkoop in die hand van die Filistyne en in die hand van die kinders van Ammon.
Afrikaanse Bybel 1933/1953