A A A A A
Regters 10
5
Toe Jaïr sterf, is hy in Kamon begrawe.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Jaïr het gesterf, en hulle het hom begrawe in die stad Kamon.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Na sy dood is Jaïr in Kamon begrawe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Jaïr het gesterf, en hy is begrawe in Kamon.
Afrikaanse Bybel 1983

5
En Ja‹r het gesterwe en is in Kamon begrawe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953