A A A A A
Regters 10
16
Hulle het ontslae geraak van die ander gode en net die Here aanbid. Hy was jammer vir hulle omdat hulle so swaargekry het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
Die Israeliete het toe die gode van ander volke weggegooi en die Israeliete het die Here gedien. Die Here was weer vir hulle jammer omdat hulle so swaar kry.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Hulle het ontslae geraak van die ander gode en weer die Here aanbid. Die Here is deur hulle lyding aangeraak.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
Hulle het toe die ander gode tussen hulle uit verwyder en hulle het die Here gedien, en Hy het 'n end gemaak aan hulle swaarkry.
Afrikaanse Bybel 1983

16
En hulle het die vreemde gode uit hulle midde verwyder en die HERE gedien; toe het Hy ongeduldig geword oor die moeite van Israel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953