A A A A A
Regters 10
14
Gaan kerm nou by die gode wat julle vir julleself gekies het. Laat hulle julle uit die moeilikheid red!”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
Gaan bid tot die gode, julle het hulle gekies. Vra vir hulle om julle te red wanneer julle swaarkry.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
Gaan huil by die gode wat julle vir julle uitgesoek het. Laat hulle julle help noudat julle in die moeilikheid is.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
Gaan roep tot die gode wat deur julle gekies is. Laat hulle julle red noudat julle swaarkry.”
Afrikaanse Bybel 1983

14
Gaan heen en roep die gode aan wat julle verkies het; laat die julle verlos in die tyd van julle benoudheid.
Afrikaanse Bybel 1933/1953