12 |
die mense van Sidon, Amalek en Maon julle verdruk het. Julle het tot My gebid en Ek het julle uit hulle mag gered. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
of die mense van Sidon of die Amalekiete of die mense van Maon, toe het julle gevra Ek moet julle help en toe het Ek julle gered. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
die mense van Sidon, Amalek en Maon julle laat swaarkry het, het julle my hulp gevra en Ek het julle gehelp. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
die mense van Sidon, Amalek en Maon julle verdruk het en julle tot My geroep het, het Ek julle uit hulle mag gered. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
en toe die Sidoniërs en Amalekiete en Maoniete julle verdruk en julle My aangeroep het -- julle uit hulle hand verlos nie? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|