A A A A A
Regters 10
11
Die Here het die Israeliete geantwoord: “Ek het julle bevry toe die Egiptenaars, die Amoriete, die Ammoniete, die Filistyne,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Maar die Here het vir die Israeliete gesê: “Toe die Egiptenaars of die Amoriete julle verdruk het, of die Ammoniete of die Filistyne
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Die Here antwoord hulle: “Toe die Egiptenaars, die Amoriete, die Ammoniete, die Filistyne,
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Die Here het vir die Israeliete gesê: “Toe die Egiptenaars, die Amoriete, die Ammoniete, die Filistyne,
Afrikaanse Bybel 1983

11
Maar die HERE het aan die kinders van Israel gesê: Het Ek julle nie van die Egiptenaars en van die Amoriete, van die kinders van Ammon en van die Filistyne --
Afrikaanse Bybel 1933/1953