22 |
Die mense van Josef het teen Bet-El opgeruk. Die Here was by hulle. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
22 |
Die nageslag van Josef het ook teen die Kanaäniete gaan oorlog maak, en die Here het hulle gehelp. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
22 |
Die Here het die afstammelinge van Josef gehelp toe hulle Bet-El aangeval het. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
22 |
Die Josefstam het na Bet-El toe opgeruk en die Here was by hulle. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
22 |
En die huis van Josef, hulle het ook opgetrek na Bet-el, en die HERE was met hulle. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|