19 |
Skryf op wat jy gesien het: wat nou besig is om te gebeur en wat hierna gaan gebeur. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
19 |
Daarom moet jy die dinge neerskryf wat jy gesien het, die dinge wat nou gebeur en die dinge wat later sal gebeur. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
19 |
Skrywe nou op wat jy gesien het, wat nou daar is en wat hierna gaan gebeur. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
19 |
Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is, sowel as die wat gaan gebeur; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|