10 |
Op die Dag van die Here was ek in die greep van die Gees en het reg agter my ’n harde stem, soos ’n trompet, hoor |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
10 |
Die Gees het op die dag van die Here in my gekom, en ek het gehoor Iemand praat hard agter my, so hard soos 'n trompet. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
10 |
Een Sondag het die Heilige Gees weer kragtig in my gewerk. Ek hoor toe ’n verskriklik harde stem agter my praat; dit was byna of iemand met ’n trompet hier naby my oor blaas om my aandag te trek. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
10 |
Op die dag van die Here is ek deur die Gees meegevoer en ek het agter my, so hard soos die geluid van 'n trompet, 'n stem hoor |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
10 |
Ek was in die Gees op die dag van die Here, en ek het agter my 'n groot stem gehoor, soos van 'n basuin, wat sê: |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|