A A A A A
Josua 9
12
Hierdie brood wat ons vir padkos gevat het, was nog warm toe ons by die huis weg is. U kan sien dit is nou uitgedroog en verkrummel.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Kyk ons brood, dit was warm toe ons dit uit ons huise saamgeneem het en na julle toe gekom het, en kyk, nou is dit droë krummels.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Kyk na ons padkos. Toe ons van ons huise af weg is na julle toe, was ons brood nog warm, so vars was dit. Maar kyk nou, nou is dit kliphard en verdroog!
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Kyk ons brood, dit was nog warm toe ons dit uit ons huise gebring het om vir padkos saam te vat die dag toe ons na u toe vertrek het, en nou is dit droog en verkrummel.
Afrikaanse Bybel 1983

12
Ons brood hier -- warm het ons dit as padkos uit ons huise geneem, die dag toe ons uitgetrek het om na julle te gaan -- kyk maar, nou het dit droog en verkrummeld geword.
Afrikaanse Bybel 1933/1953